Skip to main content

Reise oor die wye wêreld, binnereise en my waarneming hoe ander hul lewensreise navigeer.

My Jongste Artikels

AfrikaSuid-Afrika

Die Facebook Kassie

Die heel wonderlikste van hierdie aanlyn koop- en verkoopwinkel (van hoofsaaklik tweedehandse ware) is dat jy dit kan stel vir enige plek in die wêreld…
March 26, 2023
VlerkeWings
VlerkeWings

Wie is Beatrix?

Obsessiewe reisiger, blogger, Kroasiekenner & reisorganiseerder

My seun reis al saam met my vandat hy ses maande oud is en ons ken die straatadresse van McDonalds van Rome tot Richardsbaai. Chitty Chitty Bang Bang in Londen en alarmstelsels wat afgaan in die Eufisimuseum, oor klippe in sy rugsak, is vir ons so algemeen soos balskop.

Hierdie blogs is dus oor reise in die wye wereld, binnereise en soms net stilsit en waarneem hoe ander hul lewensreis navigeer.

Lees meer

Nuutste nuus uit Europa